Alwynfees - Albertinia - 24,25 September 2009
Die Blinds Factory Span het deelgeneem aan die Alwynfees wat gedurende die 24 tot 27 September 2009 plaas gevind het op Albertinia Wes-Kaap.
Agter van links na regs: Cheryl Brink, Elmar Neethling, Marius Neethling en Anel Neethling. Voor van links na regs: Christiaan Neethling en Sulet Neethling.
Posted on 01 Oct 2009 by admin