The Blinds Factory CC is 'n goedgevestigde besigheid en die
toonaangewende vervaardiger en verspreider van blindings in die Suid-Kaap.
Ons het ook uitgebrei na ander dele van die Kaapprovinsie en die res van die land danksy moderne tegnologie deur middel van Internet-posbestellingsfasiliteite. Ons spesialiseer in die vervaardiging en verskaffing van alle tipes vensterbedekkings aan die handel sowel as die publiek, van korporatiewe take tot privaat kommissies.Gevestig in die vroeë 1990s, het die maatskappy 'n formidabele reputasie opgebou gebasseer op uitstaande dienslewering en hoogs bekostigbare pryse in 'n sterk kompeterende mark. Ons poog voortdurend om op hoogte te bly van nuwe ontwikkelings en produkte deur persoonlike interaksie en samewerking met die voorste vervaardigers van venstersbedekkings in die buiteland.
Nuus
Ons posbestellingsfasiliteit waardeur ons blindings aan die publiek enige plek in Suid-Afrika verskaf teen hoogs kompeterende pryse, suksesvol en gerieflik. Om te bestel druk hier
Ons doelwit is om kosbare inligting te verskaf rakende die versorging van blindings, installeringswenke te gee en gedeeltes oor meetwyses aan te bied.